Hierdie boodskappe was gelewer tydens die jaarlikse Paaskonferensie van die Afrikaanse Baptiste Kerke te Cornelia. In die konteks van die tyd was die oorhoofse tema onder Hierdie boodskappe was gelewer tydens die jaarlikse Paaskonferensie van die Afrikaanse Baptiste Kerke te Cornelia. In die konteks van die tyd was die oorhoofse tema onder leiding van ds. Neels Oosthuizen:” Hemelse hoekpenne vir aardse Hopeloosheid – ‘n Oorsigtelike studie uit die boek Job” Die dienste in die aand is aangebied deur Johann Odendaal en was evangelies van aard – God se hart in aksie. Ons is begerig dat die HERE hierdie boodskappe tot lof van Sy heerlikheid sal uitstuur.

  1. GOD SE HART IS AKSIE – DEEL 1 Die Vader se hart in Sy soeke na verlorenes – Ds. Johann Odendaal Lukas 15:1-32

2. Hemelse hoekpenne vir hedendaagse hopeloosheid: ‘n Oorsigtelike studie van die lewe van Job

Deel 1 – Hou vas aan God se getuienis aangaande sy kinders.

Deel 2 – Wees ‘n hemelse vriend vir iemand in sy aardse ellendes.

3. GOD SE HART IN AKSIE – DEEL 2 Die Vaders se hart in die bewaring van elkeen wat na Hom toe kom. Johannes 6:34-46

DEEL 2 Die Vaders se hart in die bewaring van elkeen wat na Hom toe kom. Johannes 6:34-46

4. Hemelse Hoekpenne Vir Hedendaagse Hopeloosheid: ‘n Oorsigtelike studie van die lewe van Job

Deel 3 – God kan wel gevind word en is nooit buite ons bereik nie.

Deel 4 – Fundamentele geloof is ons fundamentele hoop.

Deel 5 – Laat God God wees en bly op Hom hoop.