Die ABK se e-nuusbrief maak dit vir almal regoor die land moontlik om op datum te bly met alle nuusgebeure, ontwikkelinge en projekte in die ABK en ook die groter Christen gemeenskap. Hierdie nuusbrief verskyn maandeliks en kan deur middel van die skakels hieronder besigtig word.

Mei 2023 (PDF)

Mei 2023 (MP4)